Kyknet at the Wolf Sanctuary

kykNET NOU en Wit Kasteel het onlangs saam deur Suid-Afrika getoer as deel van die groep se Tokkeltoer.

Hier vind hulle meer uit oor die wolwe-reservaat tussen Knysna en Plettenbergbaai, en sing “Nagwolf”.

KykNet Nou and Wit Kasteel (a band) traveled through South Africa as part of the group's Tokkel Tour.

Here we find out more about the Garden Route Wolf Sanctuary between Knysna and Plettenberg Bay and the group sings their song "Nagwolf" (Night Wolf)

http://kyknet.dstv.com/2016/01/27/wolf-wolf-waar-is-wit-kasteel/